Slag van Eriemeer

Slag van Eriemeer

Die slag van Eriemeer, deur William Henry Powel
Datum 10 September 1813
Ligging Eriemeer, Noord-Amerika
Resultaat Amerikaanse oorwinning
Strydende partye
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Bevelvoerders
Oliver Hazard Perry
Jesse Elliot
Vlag van Verenigde Koninkryk Robert Heriot Barclay
Vlag van Verenigde Koninkryk Robert Finnis
Ongevalle
27 dood
96 gewond
41 dood
93 gewond
306 gevang

Die Slag van Eriemeer is 'n seeslag wat op 10 September 1813 tussen die vlote van Amerika en Brittanje op die Eriemeer plaasgevind het tydens die Anglo-Amerikaanse Oorlog van 1812. Die slag het naby die eilande noord van Sanduskybaai plaasgevind. Kaptein Oliver Hazard Perry was in bevel van die Amerikaanse Vloot en Robert H. Barclay was in bevel van die Britse Vloot.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy